Mielie brood resep
Bestanddele
2 koppies brood meel1 koppie gemaalde wit mielies
1 eetlepel suiker
1 eier
1/2 koppie vol room melk.
2 onse gesmelte botter
Metode
Plaas in n' groot meng bak, die brood meel, gemaalde mielies en suiker , voeg die eier en melk by, en roer tot dat bestanddele gemeng is.Verhit die oond tot 400 grade F. Smeer n' 9" bak pan. Plaas the mielie mengsel in die pan, en bedek met die gesmelte botter.
Bak vir 20 minute.