LASLAPPIES KOMBERS

LASLAPPIES KOMBERS
"Langs die wa-pad le spore van gister"

Wednesday, June 10, 2020

TSU- EXCITING NEW-We pay for your creations!

Monday, April 30, 2018

Strukture

In ‘n tyd van anargie is dit nie die AK-47, panga of selfs voedsel- en watertekorte wat lewens eis nie. Hierdie elemente is bloot ‘n simptoom van ‘n onderliggende tekort. Daardie onderliggende tekort is bevelstrukture


Monday, October 2, 2017



HIER IS HULLE, ONS BRING HULDE AAN HIERDIE 70,000 BRAWE MANNE EN VROUE WAT HULLE LEWENS GE-OFFER HET
KLIK HIER

Wednesday, August 23, 2017

JY WAT DAAR VER IN DIE VREEMDE IS

Hierdie is net vir jou, kyk mooi, kan jy in Rocko se lied die Liewe hemel en die Liewe aarde ook sien saam met my?

Thursday, May 19, 2016

TE KOOP: EGTE GEELHOUT WA-KIS 1838


HIERDIE IS NIE JUIS N' SAAK VAN DRINGENDHEID NIE!

Want dit is n' erfstuk wat oor die jare deur, in die familie is, maar om n' se dingetjie by Andre' Rieu te loop leen, waar hy n' opmerking gemaak het oor die paar Stradivariusse in sy besit:"Niemand is n' "eienaar" van n' Strad. nie, maar wel n' kurator daarvan, vir die volgende geslag." Ek verlang n' waardige kurator van ons familie wa-kis en soek n' aanbod.
Andre' G Hartslief

Slegs ernstige aanbieddinge asseblief aan: "WA-KIS" aanbod: zeeq09@gmail.com