LASLAPPIES KOMBERS

LASLAPPIES KOMBERS
"Langs die wa-pad le spore van gister"

Sunday, November 25, 2012

MIELIE BROOD


Mielie brood resep






Hierdie is n' tradisionele-braai gunsteloing.

Bestanddele

2 koppies brood meel
1 koppie gemaalde wit mielies
1 eetlepel suiker
1 eier
1/2 koppie vol room melk.
2 onse gesmelte botter

Metode

Plaas in n' groot meng bak, die brood meel, gemaalde mielies en suiker , voeg die eier en melk by, en roer tot dat bestanddele gemeng is.

Verhit die oond tot 400 grade F. Smeer n' 9" bak pan. Plaas the mielie mengsel in die pan, en  bedek met die gesmelte botter.

Bak vir 20 minute.